ADAM

- new release-

Luister Musiek

KYK

Musiek Videos

Vir ‘n Funksie

Wie is ADAM?

ADAM is ‘n groep van 3 lede van Suid-Afrika wat bestaan uit Hugo Ludik, Christoff dee Beer en Kyle Grant. Hul klank is hoofsaaklik pop, en kan beskryf word as pakkend en vars met ‘n sweempie volwasse kontemporêr. Die groep se album ‘Vir Jou Gemaak’ en ‘Goud’ het onlangs goue status bereik met verkope steeds aan die toeneem.

KYK OP YOUTUBE

Volg ADAM