Wie is ons?

Vonk Musiek is ‘n onafhanklikke platemaatskappy toegewy to die bevordering van Afrikaanse musiek en die ontwikkeling van nuwe talent.

Ons is in 2004 deur Kobie Koen gestig met die doel om nuwe talent te kweek en te bevorder. Vonk Musiek is gebou op Kobie se liefde vir Afrikaanse musiek en sy passie om volhoubaarheid vir sy kunstenaars te verseker. In sy eie woorde; “ons bou loopbane nie renbane nie.’’

Ons toegewyde span verseker dat ons ‘n volledige lys dienste aan ons kunstenaars kan lewer. Onder andere tree ons op as uitgewer en bied musiekvervaardiging, video-vervaardiging, verspreiding, publisiteit en bemarking.

Ons onafhanklikhied beteken da tons aanpasbaar kan wees binne ‘n bedryf wat vining verander end at ons altyd in ons kunstenaars se beste belange kan op tree. Om by Vonk Musiek te wees is soos om die eerste span trui aan te trek. Hier word treffers gemaak en ons speel hulle Vonk en hard!

.

Meet Our Team

Andrea Jansen

Graphic Designer

Francois Roux

Digital Distribution

Storm Opperman

Royalties & liaison officer

Tessa Glanville

Videographer

Kyra Grobler

Public Relations