Wouter van de Venter

Wie is Wouter van de Venter?

Wouter van de Venter is ‘n huishoudelike naam as dit by Afrikaanse musiek kom. Na skool het Wouter musiek studeer insluitend Jazz. Wouter het regoor die wêreld opgetree, insluitend die Royal Albert Hall en Webly en het skouers geborsel met musikale genieë soos Laurika Rauch, Villiant Swart en Koos Kombuis om maar ‘n paar te noem.

Wouter was ook deel van die ATKV-musiekskrywer se werkswinkel waar hy van die beste muzo’s in die besigheid help vorm het. As musikant was hy deel van die Ses Snare-produksie saam met musikale legendes Mathys Roets en Mel Botes wat steeds gehore regoor die land vermaak. Sy deurbraak virale liedjie AS DIE HIPPIES BEGIN DANS het tans meer as 2,6 miljoen kyke en tel.

Musiekvideos

Volg Wouter van de Venter