Meer Oor Ons

Vonk Musiek is ‘n trotse onafhanklikke platemaatskappy wat sedert 2004 aan die voorpunt van Afrikaanse Musiek Staan. Ons is toegewy tot die bevordering van Afrikaanse musiek en die ontwikkeling van nuwe talent.
Ons is gestig deur Kobie Koen ‘n ware ambassadeur van Afrikaanse Musiek, met ‘n passie om nuwe talente te ontwikkel en bestaande kunstenaars se loopbane te versterk. Soos Kobie dit stel : Ons bou loopbane, nie renbane nie.
By Vonk Musiek glo ons in die krag van egtheid, volhoubaarheid en kreatiwiteit. Ons Missie is eenvoudig – om Afrikaanse Musiek te laat vlam vat, nuwe kunstenaars te ontbloot en ons kunstenaars toe te rus met alles wat hulle nodig het om suksesvol te wees in ‘n dinamiese bedryf.
Ons toegewyde span verseker dat ons ‘n volledige lys dienste aan ons kunstenaars kan lewer. Onder andere tree ons op as uitgewer en bied musiekvervaardiging-, video-vervaardiging, Digitale en fisiese verspreiding, publisiteit en bemarking.
As ‘n onafhanklike platemaatskappy is ons buigsaam,vining aanpasbaar en altyd gefokus op wat die beste is vir ons kunstenaars. Vonk is meer as net ‘n platemaatskappy – dis ‘n familie, ‘n span en ‘n beweging wat streef na kwaliteit, trots en impak.
Om deel te wees van Vonk Musiek is soos om jou eerste span- trui aan te trek – hier maak ons treffers, en ons speel hulle Vonk en Hard.
Ontmoet Die Span

Kobie Koen
Director

Marely Koen
Financial Manager

Francois Roux
Label Manager

Storm Opperman
Mechanical Rightsholder and Royalty Management

Ashley Du Toit
Publicity and Marketing

Andrea Jansen
Visual Communication

Elster Pieterse
Social Media and Business Development

Julene Trollip
Bookings

Ruan Janse van Rensburg
Digital Liaison

Dean Deysel
Royalty Clerk

Morne Coetzee
Cinematographer
